Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Reserwebank herdink inflasie-scenarios na oliepryse die hoogte inskiet
# Vyf mense sterf en 60 buitelanders is beseer in ‘n botsing in die Oos-Kaap
# Nog ‘n Amerikaanse soldaat sterf in die Midde-Oosterse konflik
# En rugby: Die Blitsbokke se afrigter is trots op hulle kliniese vertoning in Vancouver
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………