Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Naledi Pandor ontmoet die hoofaanklaer van die Internasionale Geregshof op die vooraand van die uitspraak in die volksmoordsaak teen Israel
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake en minister Pandor bespreek die Gaza-konflik oor die foon
# Die African Transformation Movement kritiseer die Reserwebank se rentekoers-besluit te midde van die land se ekonomiese uitdagings
# En rugby, die Blitzbokke skop af met ‘n oorwinning in Perth
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………