Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana waarsku die volgehoue hoër oliepryse weens die oorlog in die Midde-Ooste kan inflasie opjaag
# Cosatu verwelkom die vonnis van sewe jaar vir die gewese ANC-parlementslid Vincent Smith
# Die Vryheidsfront Plus is bekommerd oor toenemende ontvoerings en aanrandings in Gauteng
# En motorsport: Charles Leclerc en Oscar Piastri stel die vinnigste oefentye op vir die Australiese Grand Prix
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………