Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 6 Maart 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Regering sê Vincent Smith se vonnis weerspieël sy toewyding aan die stryd teen korrupsie
# Die Wêreldgesondheids-organisasie bevestig 13 aanvalle op Iran se gesondheid-infrastruktuur tydens die Amerikaans-Israelse aanslag
# En motorsport: Lando Norris is honger vir nog welslae na hy die Formule Een-kampioenskap gewen het
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………