Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Iran se ambassadeur in Suid-Afrika is oortuig Amerika en Israel sal verantwoordelik gehou word vir die dodelike militêre aanvalle
# Die regering vra meer as ses-duisend-400 Suid-Afrikaners om die Midde-Ooste op beperkte handelsvlugte te verlaat
# Motshekga probeer vrese besweer oor ontplooide Weermaglede se moontlike hardhandigheid in gemeenskappe
# En krieket: Die Proteas se afrigter beskryf die nederlaag teen Nieu-Seeland in die T20-Wêreldbeker-halfeindstryd as ’n “opstopper”
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………