Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 26 Januarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Saftu is nie verbaas oor die onveranderde terugkoopkoers nie
# Die Gautengse LUR vir Onderwys veroordeel politieke partye wat tydens skooltyd veldtogte voer
# En, Donald Trump is in die getuiebank in die E Jean Carroll lastersaak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………