Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Polisie-duikers en die honde-eenheid soek na die vuurwapen wat gebruik is in die skietery by Robert Mugabe se seun se huis in Johannesburg
# Die DA sê die suikerbedryf se aanpassings moet voorkeur gee aan mededinging en langtermyn-volhoubaarheid
# Die hoof van die Verenigde Nasies sê die toekoms van kunsmatige intelligensie kan nie aan die giere van ‘n paar miljarêrs uitgelewer word nie
# En motorsport: Formule Een se president vra kalmte na kritiek op die nuwe regulasies
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………