Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF verwerp die daling in die werkloosheidskoers tot 31,4-persent
# NUM eis ’n ondersoek na die vyf vasgekeerde mynwerkers in die Ekapa-myn in Kimberley
# Reddingswerkers is angstig om skiërs te bereik wat deur ‘n sneeustorting in Kalifornië vasgekeer is
# En Paralimpiese Spele: Russiese en Belarussiese atlete gaan onder hul nasionale vlae aan die Winterspele deelneem
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………