Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 18 Februarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA verwelkom die een miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof wat die naweek sal arriveer
# Kaapstad het die laagste werkloosheidsyfer in die land
# En die Amerikaanse weermag maak nog 11 vermeende narkoterroriste dood
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………