Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê almal moet saamwerk om gehalte-onderwys aan jongmense te verskaf
# Die Suid-Afrikaanse slagoffer Juliette Bryant beskryf Jeffrey Epstein as ‘n meesterbrein-misdadiger
# Die Europese Unie se hoof van buitelandse beleid verwerp Amerikaanse bewerings dat Europa se beskawing uitgewis word
# En rugby: Die Junior Springbokke is gereed vir ‘n fisiese kragmeting met Georgië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………