Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 16 Februarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Steenhuisen sê die regering gaan die verspreiding van bek-en-klouseer-entstof bespoedig
# Israelse lugaanvalle eis die lewens van 11 in Gaza
# En krieket: Indië klop Pakistan om deur te dring na die T20-Wêreldbeker Super-8-fase
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………