Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 10 Februarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Julius Malema sê Paul O’Sullivan se verskyning voor die ad hoc-komitee is te danke aan die EFF se druk
# Advokaat Kemi Behari sê vir die Madlanga-kommissie sy salarisverhoging is geregverdig
# En Ghislaine Maxwell weier om die Amerikaanse Kongres se vrae te beantwoord
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………