Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 9 Februarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die suksesse van die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë word in die staatsrede verwag
# Oekraïne ontken enige betrokkenheid by die sluipmoordaanslag op ‘n hoëprofiel Russiese militêre persoon
# En tennis: Suid-Afrika klop Montenegro in ‘n Davisbeker-wedstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………