Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Manamela verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se herwinning van 1,7-miljoen-rand se NSFAS-fondse
# Brown Mogotsi sê kommer oor sy veiligheid voor die Parlement se ad hoc-komitee is geregverdig
# ‘n Parlementslid en nog 14 mense sterf in ‘n vliegongeluk in Colombië
# En basketbal: Die Departement van Sport begin met ‘n proses om die sport in Suid-Afrika te laat herleef
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………