Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Mchunu ontken Getuie E se bewerings teen hom voor die Madlanga-kommissie
# OUTA verwerp Eskom se dreigemente oor sonkrag as irrasioneel en onregverdig
# Die Britse eerste minister wil die verhouding met China bestendig maak
# En tennis: Elena Rybakina en Jessica Pegula dring deur na die Australiese Ope se halfeindronde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………