Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 27 Januarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Nasionale Tesourie sê die 2026-begroting sal wys dat die regering op koers is om skuld te verminder
# Die DA wil aanspreeklikheid hê oor die duur Weermagdag-vertoning
# En die oorskot van die laaste oorlede gyselaar in Gaza is herwin
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………