Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê Suid-Afrika se ekonomiese herstel kry stukrag
# Die regering verwelkom Suid-Afrika se aanbieding van die Wêreld-ekonomiese Forum Afrika se beraad in 2027
# Eerste minister Carney sê Kanada oorweeg nie ‘n vryhandelsooreenkoms met China nie
# En tennis: Die verdedigende kampioen, Madison Keys, word uitgeskakel uit die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………