Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Steenhuisen sê Suid-Afrika moet eerlik wees oor sy buitelandse beleid van onverbondenheid
# AfriForum sê OPOD erken die ondersoek in die martelmoord in Brakpan word vertraag weens vrees
# Minstens ses mense word vermis na die modderstorting op ‘n Nieu-Seelandse kampterrein
# En tennis: Tennis: Alcaraz, Medvedev, Sabalenka en die tiener Mboko dring deur na die Australiese Ope se vierde ronde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………