Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA bevraagteken minister De Lille se aanstelling van Khomotso Mosehla op die SA Toerismeraad
# Die ANC in Gauteng vra aanspreeklikheid na die noodlottige leerdervervoerbotsing in Vanderbijlpark
# Die Laerhuis van die Australiese aanvaar ‘n wet na aanleiding van die massamoord op Bondi-strand
# En tennis: Die verdedigende vroue-kampioen van die Australiese Ope swoeg om die tweede ronde te haal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………