Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 20 Januarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die parlementêre ad hoc-komitee gaan Paul O’Sullivan dagvaar
# Die Europese Unie belê 95-miljoen-rand in skoolveiligheid in Suid-Afrika
# En die Britse premier kritiseer Trump se tariefdreigemente
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………