Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Amerika sê Suid-Afrika kan nie vir die wêreld preek oor geregtigheid terwyl hy vriende is met Iran nie
# Tax Justice SA is bekommerd oor die sluiting van BATSA se enigste vervaardigingsaanleg in Suid-Afrika
# ActionSA stel die Wetsontwerp op Gesneuwelde Fluitjieblasers bekend in ‘n teenkorrupsie-poging
# En sokker: Banyana Banyana se groeps-teenstanders in die Afrikabekertoernooi is bekend
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………