Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 16 Januarie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die WVK-ondersoek hoor vandag mondelinge betoë aan deur Jacob Zuma en Thabo Mbeki se prokureurs oor regter Khampepe se onttrekking
# Gauteng Onderwys verwerp bewerings dat buitelanders voorkeur kry bo Suid-Afrikaanse leerders
# En, Amerika kondig sanksies aan teen 18 Iranse individue en entiteite oor die dodelike optrede teen betogers
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………