Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 14 Januarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ronald Lamola sê Suid-Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate is verbind tot ‘n belegging van 10-miljoen-rand
# Die voormalige nasionale polisiekommissaris Phahlane sal vandag voor die Parlement se ad hoc-komitee verskyn
# En skole in dele van Limpopo sal nie heropen nie weens ernstige oorstromings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………