Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN12 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Onafhanklike Eksamenraad se matrieks behaal ‘n slaagsyfer van 98,31-persent
# Die DA veroordeel minister Lamola omdat hy die gesamentlike militêre oefeninge met Rusland, China en Iran verdedig
# Tennis: Die Rus Daniil Medvedev glo hy gaan vanjaar moeilik geklop word op die Australiese Ope
# En One Battle After Another en Adolescence is die groot wenners op die Golden Globes
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………