Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê ministers wat versuim om verantwoordelikhede aan hul adjunkte te delegeer, sal gestraf word
# Die Wes-Kaap bestee 15-miljoen-rand aan lugbrandbestryding gedurende ‘n hewige brandseisoen
# Die hoof van die Verenigde Nasies is teleurgesteld oor Amerika se onttrekking aan 66 multilaterale organisasies
# En rugby: Die Kampioenebeker-kompetisie hervat die naweek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………