Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 9 Januarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Kubayi sal met die bestuur van die NVG en SOE vergader om ‘n gladde oorgang te verseker
# SAFTU sê die regering moet die skuld kry vir die ineenstorting van die vervaardigingsektor
# En meer as 40 is dood en meer as twee-duisend in hegtenis geneem in Iran
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………