Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die WVK-vervolgingskommissie is nie bekommerd oor Zuma en Mbeki se aansoeke vir regter Khampepe se onttrekking nie
# Die brand by Mosselbaai is onder beheer en die N2 is weer oop
# Trump sê Venezuela gaan 30- tot 50-miljoen vate olie aan Amerika oorhandig
# En gholf: Gholf: Vroue kry hul eie weergawe van the TGL-liga
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………