Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie ontken Ramaphosa se vakansie op Mauritius was ‘n geheim
# Die Departement Basiese Onderwys herbevestig die integriteit van die matriek-eksamen
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, dreig met militêre optrede teen Colombië
# En krieket: Joe Root skitter vir Engeland in die laaste toets om die As in Sydney
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………