Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 23 Januarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die minister van Finansies sê Suid-Afrika bly ‘n topbestemming vir groei en belegging
# Die Hof hoor Senzo Meyiwa se moord was ‘n kontrak-sluipmoord eerder as ‘n rooftog wat skeefgeloop het
# En krieket, die Proteas-vroue is slaggereed vir Australië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………