Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 19 Desember 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa bevestig die benoemdes vir die nasionale dialoog se reëlingskomitee
# AfriForum sê privaat brandbestryders is noodsaaklik in Tshwane
# En krieket: Die vroue van die Proteas en Ierland pak mekaar vandag in die laaste eendagwedstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………