Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Matriekeksamen-ongerymdhede word ontdek in sewe Gautengse skole
# UAT vra die ordelike ontbinding van die regering van nasionale eenheid om bestendigheid te herstel
# Venezuela striem Amerika oor die beslaglegging op sy tenkskip en noem dit internasionale seerowery
# En rugby: Eben Etzebeth sê die oogkrap-voorval was nie opsetlik nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………