Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê Suid-Afrika gaan multilaterale handelsonderhandelinge in Davos voer
# Forum for South Africa beywer hom vir sanksies teen AfriForum en Solidariteit
# Die dodetal in die onrus op die grens tussen Thailand en Kambodja styg tot tien
# En krieket: Markram sê die T20-reeks teen Indië is ‘n goeie geleentheid voor die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………