Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê geweld teen vroue en kinders is ‘n nasionale ramp wat nasionale optrede vereis
# Bedryfsure word verleng by belangrike toegangspunte
# Thailand voer lugaanvalle uit langs sy betwiste grens met Kambodja
# En krieket: Stokes bevraagteken Engeland se ingesteldheid na sy nederlaag in die tweede toets om die As
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………