Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Mashatile sê lande ondersteun Suid-Afrika se deelname aan die G20
# Binnelandse Sake verleng sy ure om Suid-Afrikaners reisgereed te hou in die feestyd
# Die leier van ‘n anti-Hamas groep gesteun deur Israel sterf in Gaza
# En rugby: Die nuweling Nabo Sokoyi is ingesluit in die Blitsbokspan vir die Kaapstadse Sewes
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………