Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 5 Desember 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê die VSA het geen reg om Suid-Afrika uit die G20 te sluit nie
# United Africans Transformation sê die 30-persent-slaagsyfer bedreig leerders se toekoms
# En rugby: Eben Etzebeth is vir 12 weke geskors na die oog-voorval
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………