Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sê Suid-Afrika se G20-presidentskap is met vermakerigheid en verdeling aangebied
# Suid-Afrika stem ten ‘n gunste van ‘n voorstel van die Verenigde Nasies dat Rusland dadelik Oekraïnse kinders moet terugbesorg
# Momentum moedig verbruikers aan om versigtig te bestee in die feestyd om in Januarie finansiële druk te vermy
# En rugby: Dan Carter is opgewonde oor ‘n moontlike kragmeting tussen die All Blacks en die Springbokke in die kwarteindronde van 2027 se Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………