Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 4 Desember 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Internasionale Betrekkinge sê Suid-Afrika se uitsluiting uit die G20-sjerpasvergadering is ‘n skending van protokol
# Forum sê die Madlanga-kommissie moet gerespekteer word
# En krieket: Die Proteas klop Indië om die eendagreeks gelyk te maak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………