Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 2 Desember 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Uitspraak word voorbehou in Jacob Zuma se appèl teen die bevel oor die terugbetaling van regskoste
# Minister Motsoaledi sê Suid-Afrika kan nie Lenacapavir bekostig nie
# En rugby: Die Springbokke word gelukgewens met ‘n uitstekende 2025-seisoen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………