Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA verkla Zuma-Sambudla by die Parlement se Etiekkomitee oor die beweerde mensehandel van Suid-Afrikaners aan Rusland
# Die Wes-Kaapse premier sê die uitreiking van die verslag oor bendes se infiltrasie in die polisie was nie polities nie
# Rugby: Die Bokke se skrum-afrigter sê die kragmeting met Wallis is ‘n geleentheid vir die jonger spelers
# En Anna Wintour verdedig Jeff en Lauren Sánchez Bezos te midde van negatiewe reaksie op hulle borgskap van die Met-gala
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………