Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 24 November 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana sê die Leiersberaad het Suid-Afrika se wêreldwye aansien versterk
# Die DA waarsku oor die brandrisiko in Gautengse hospitale
# En die EU-leier sê ‘n vredesooreenkoms in Oekraïne moet drie elemente bevat
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………