Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie sê Ramaphosa gaan nie die G20-presidentskap aan ‘n junior Amerikaanse diplomaat oorhandig nie
# Kleinhandelverkope styg met net meer as drie-persent in September
# Oekraïne stel duidelike en ononderhandelbare vereistes vir vredesonderhandelinge
# En motorsport: Leclerc en Norris gee die pas aan in die oefenrondes in Las Vegas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………