Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 21 November 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Withuis sê die VSA sal nie deelneem aan amptelike gesprekke by die G20-leiersberaad nie
# Die DA sê die rentekoersverlaging is ‘n positiewe teken vir die ekonomie
# En Oekraïne bevestig ontvangs van VSA en Rusland se konsep-vredesplan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………