Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Mashatile vra G20-lande om ramp-veerkragtigheid te versterk en skuld-volhoubaarheid te verseker
# Die Gesamentlike Bedryfs- en Veiligheidstruktuur is gereed om die G20-leiersberaad se veiligheid te verseker
# Die hoof van die Verenigde Nasies sê terrorisme in Afrika is ‘n groeiende wêreldwye bedreiging
# En rugby: Franco Mostert se rooikaart teen Italië is blykbaar afgegradeer na geel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………