Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Oudminister Dion George word beskuldig van seksuele teistering
# Die Gautengse Onderwysdepartement verwerp ‘n artikel wat die integriteit van die matriekeksamen in twyfel trek
# Trump maak ‘n skokkende ommekeer en vra Republikeine om te stem om die Epstein-lêers bekend te maak
# En rugby: Mbonambi en Mchunu sluit in Ierland by die Springbokke aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………