Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Global Airways sê hy’t nie besef 153 Palestynse passassiers sou toegang tot Suid-Afrika geweier word nie
# Die hoofregter sê die swygbevel teen Open Secrets was ‘n tydelike prosedure-maatreël
# Krieket: Kagiso Rabada is weens ‘n besering nie beskikbaar vir die eerste toets teen Indië nie
# En Blue Origin se vuurpyl met twee ruimtetuie aan boord is op pad na Mars
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………