Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die African Transformation Movement sê leerders wat nie hul skoolloopbaan voltooi nie wek kommer
# Die Vrystaatse Onderwys-LUR ingenome met die provinsie se uitslae
# Israel se eerste minister verwerp die idee van ‘n Palestynse staat
# En tennis: Stefanos Tsitsipas is deur na ‘n vierderonde-kragmeting teTaylor en Fritz in die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………