Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Mbalula vra ‘n ondersoek na hoe 17 Suid-Afrikaners in die Oekraïns-Russiese oorlog beland het
# Wits skors ‘n Studenteraadslid vir die beweerde verkragting van ‘n student
# Bondgenote van die Britse eerste minister sê dit sal roekeloos wees om hom uit te dwing
# En motorsport: Toto Wolff gaan glo van sy aandele in Mercedes se F1-span verkoop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………