Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Mashatile beantwoord vandag mondelinge vrae in die Nasionale Vergadering
# Biovac se mondelinge cholera-entstof betree fase 1-kliniese toetse
# Interpol koördineer die oorhandiging van die Ndimande-broers in Eswatini om tereg te staan vir AKA se moord
# En sokker: Bafana Bafana se afrigter hoop op ‘n oortuigende oorwinning oor Zambië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………