NuusFlits: Matrieks van 2023 behaal ‘n slaagsyfer van 82.9%
# Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het aangekondig dat die matriekklas van 2023 ‘n 82,9-persent slaagsyfer behaal het vergeleke met 80,1-persent in 2022. Dit is ‘n verbetering van 2,8-persent.