Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 5 November 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die regering sê die G20-presidentskap was goed vir sake en toerisme
# Die Minerale Raad sê Suid-Afrika se mynbedryf verhoog huishoudelike inkomste met 470-miljard-rand
# En Zohran Mamdani gaan na verwagting die burgemeestersverkiesing in New York wen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………